promosies

MOEDERSDAG BY DIE WERF:

12 Mei is dit weer Moedersdag by Die Werf en daar wag ‘n klein bederf vir elke mamma. Maar die hele familie wen op hierdie spesiale dag, want ons het ‘n heerlike vasgestelde ontbyt en middagete wat op julle wag. Kyk gerus na ons spyskaart hieronder.

moedersdag-spyskaart

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

VALENTYNS DAG BY DIE WERF:

Dis altyd romanties by Die Werf, maar vir Valentyns dag maak ons dit ekstra romanties
met ‘n heerlike ete en so bietjie vonkelwyn van JC le Roux. En as jy nou klaar gesmul
het aan die kos dan kan jy die aand afrond deur te oornag in een van ons luukse
gastekamers. Indien jy gebruik maak van ons ete aanbod is dit slegs R650.00
(Valentyns nag) en sluit in sjokelade en ‘n bottle sjampagne. Ons doen die werk vir jou,
jy hoef net op te daag met jou liefie…

Werf-Valentyn-email Werf-Valentyn-spyskaart



Facebook

Get the Facebook Likebox Slider Pro for WordPress