Archive for the ‘ FOOD ’ Category

MOEDERSDAG BY DIE WERF

30th April 2013 | 0 Comments

12 Mei is dit weer Moedersdag. Bring vir ma/vroulief na Die Werf vir ‘n lekker ete. Daar is ‘n vasgestelde ontbyt asook ‘n vasgestelde Middag ete om die hele familie te bederf. Kyk hieronder na ons spyskaart indien julle enige oortuiging benodig. Ons hoop om julle hier te sien. Besprekings is noodsaaklik! Kontak Karlien by [...]


SPITBRAAI BY DIE WERF – TE LEKKER

25th April 2013 | 0 Comments

Ons SPITBRAAI was so ‘n groot sukses dat ons dit ‘n winter-institusie gaan maak by Die Werf. Nou is julle elke Sondag welkom en versekerd van ‘n lekker lam op die spit. Saam met die lam het ons ook kwart hoendertjies wat onder aan die spit gaargemaak word. Voor- en nageregte sal elke Sondag verskil [...]


SPITBRAAI BY DIE WERF

9th April 2013 | 0 Comments

Wat is dan nou lekkerder as ‘n SPITBRAAI? Kom gerus hierdie Sondag na Die Werf vir ‘n lekker skaap-op-die-spit met voor- en nagereg. Nou om uit te hou tot dan…


BOEREWORS en BOERETROOS

28th March 2013 | 0 Comments

Met die ekonomie soos wat hy is, benodig ons almal ‘n bietjie BOERETROOS. En by Die Werf gee ons vir jou saam met dit ‘n ietsie lekkers – Boerewors, pap saam met Sheba sous en ‘n eier. En ons dit doen dit teen die belaglikke prys van R29.90 om die sak darem ook te help. [...]


WHISKEY IS OOK ‘N KULTUUR

11th March 2013 | 0 Comments

By Die Werf glo ons om ons horisonne te verbreed asook die van ons kliente. Dis hoekom ons ‘n Whiskey proe hou hierdie Donderdag,  14 Maart. Ons deure is oop vir enige iemand wat meer wil leer van Whiskey. Dit gaan ‘n lekker aand wees waar ons 3 Whiskey’s  gaan uittoets en dan is daar [...]


SONDAG ETE BY DIE WERF

8th March 2013 | 0 Comments

   


VREDEenLUST WYNPROE BY DIE WERF

27th February 2013 | 0 Comments

Ons het so paar mensies wat ons gevra het om die VREDEenLUST wynproe aan te skuif na volgende week toe. En by Die Werf wil ons julle gelukkig hou. So maak julle bespreking vir Donderdag 7 Maart vir ‘n LEKKER WYNPROE. Normaal weg is daar net 3 wyne, maar VREDEenLUST bederf ons met 6 wyne [...]


VALENTYNS DAG

22nd January 2013 | 0 Comments

  Kom gee haar/hom ‘n roos by Die Werf hierdie Valentyns dag en dan eet julle sommer hier ook! Kyk hieronder vir die spyskaart. En as jy die bederf nog verder wil neem dan bespreek sommer oornag akkomodasie by ons. Ons het 4 luukse kamers om van te kies. Vir Valentyns dag is daar ‘n [...]



Facebook

Get the Facebook Likebox Slider Pro for WordPress